BID VIR ONS BEJAARDES IN DIE OUETEHUISE
Dít is waarom u elke dag vir u ma en pa en oupa en ouma in die ouetehuis moet bid:Twee Swart sogenaamde versorgers van ’n 84-jarige vrou wat aan Alzheimer se siekte ly in ’n Heidelbergse sorgsentrum is gister in die landdroshof hier gestraf nadat hulle skuldig bevind is op ’n aanklag dat hulle ’n bejaarde mens mishandel het.
Daarby sal u u bejaardes gereeld moet besoek. U het nie ‘n keuse nie.
Want ouetehuise is oorblyfsels van die ou Suid-Afrika. Met inwoners as bedrywers van die ou Suid-Afrika, hatige mense wat hulle versorgers betref. Die Swart meesters daar, daardie sogenaamde “versorgers”, weet meestal nie die NP-regime het hierdie bejaarde Blankes as stemvee gebruik nie, tot Marieke de Klerk, vrou van F.W. de Klerk, gestuur om bogstories te verkoop teen Afrikanerselfbeskikking, vir hulle gesê, “oumense, vote yes, vote jobs”, en die NP staan vir eie skole en eie woonbuurte en eie ouetehuise.
Nou weet u wat in ouetehuise gebeur: Lindiwe Anna Buthelezi (35) en Cecilia Sibeko (31) is aangekla dat hulle vroeg die oggend van 26 Maart 2009 vir mev. C. R Anderson (84), bekend as Tannie Regina, mishandel het deur haar “met ’n oop hand of hande te slaan en/of haar hare en/of haar ore te trek en/of haar deurgaans hardhandig te behandel met die opset om haar ernstig te beseer”.
Die vroue is ingevolge art. 1 van die Wet op Bejaarde Persone van 1967 aangekla. Die alternatiewe klag was aanranding met die opset om ernstig te beseer.
’n Vrou wat die slagoffer se kamer gedeel het, het later die middag aan ’n verpleegster gesê: “Julle moet kyk wat hier langsaan gebeur het.”
Moniteringsvideo is nagegaan en die mishandeling is ontdek.
Anderson kon weens die aard van haar siektetoestand nie self getuig of ’n verklaring aflê nie. Die moniteringsvideo is dus tydens die verhoor in camera aan die landdros gewys. Mediese getuienis het ook die mishandeling bevestig.
Buthelezi is twee jaar tronkstraf opgelê terwyl Sibeko, wat glo minder betrokke was en volgens die hof berou getoon het, 300 uur se gemeenskapsdiens by die pandoerkantoor moet verrig. Sy moet ook ’n lewensvaardigheidsprogram volg en mag ook nie die Heidelberg-gebied sonder toestemming verlaat nie.
Landdros Gerhard Strydom het die bestuur van die Silwer Akker Tehuis vir Bejaardes geloof vir hul optrede om die voorval aan te meld.
Hy het gesê tehuise is dikwels huiwerig om sulke sake aan te meld omdat dit hulle in ’n negatiewe lig kan stel. Die teenoorgestelde gebeur egter waar die fluitjie geblaas word omdat mense dan kan sien dat daar na inwoners omgesien word en as iets verkeerd loop, dit reggestel word.
Landdros Strydom praat die waarheid.
Daarom vra ons maar weer: Bid vir u ma en pa en oupa en ouma in die ouetehuis. Maar gaan kyk ook wat daar aangaan. Doen dit deeglik. U mag geskok wees.