CCMA update 30 Junie 2015

Die CCMA saak tussen Wanda du Plessis en Onze Rust / Engo is afgehandel. Op 24 Junie 2015 is daar ‘n skikking bereik. Die inhoud van die skikking is vertroulik.

Wat my laat wonder is hoekom Onze Rust so gretig was om te skik. Duidelik was Onze Rust op 24 Junie by arbitrasie met net een doel en dit was om te skik en na wat ek verneem het hulle desperaat voorgekom. Wat sou die rede wees? Onze Rust het goed geweet dat op 24 Junie sou Wanda getuig het. Was hulle bang vir die waarheid wat sou uitkom? Hulle het ook geweet ek sou geroep gewees het as getuie en ek vermoed hulle was te skytbang om my te face.

Is alles nou afgehandel en vergete? Is dit wat Onze Rust graag sou wou glo? NEE!!!! Hierdie was maar net die begin. Nou kom die aksies oor al die ongeruimdhede! Nou is die tyd dat die publiek ingelig word!

Let the games begin!