Buitelandse Besoeke op Blog soos op 16 Julie 2015

Hier is die jongste google statistieke van besoeke aan hierdie blog. Dit is verstommend dat daar soveel besoeke is van lande soos Rusland, Ukraine, Poland, Griekeland. Ek wonder of daar soveel Suid Afrikaners is wat daar woon, hoe anders verstaan hulle die taal?



South Africa
xxxx
United States
517
Russia
83
France
28
Germany
45
Australia
15
New Zealand
15
United Kingdom
20
Ukraine
23
Poland
5
Indonesia
India
Italy
Greece
1
1
2
6