Kommentare - 22 Junie 2015

Op net twee voorvalle van aanranding op oumense wat gepubliseer was, het saam meer as 1100 kommentare gelok. Hier onder is maar net ‘n paar van die kommentare, ongeveer 170. Ek dank ieder en elk van julle wat bereid was om op te staan en julle mening te lug oor die gruwels wat aan ons oumense gedoen word, ek is trots op julle!!

Dit is duidelik dat al hoe meer mense van die publiek bewus word dat ons oumense sleg behandel word, aangerand word en sommer net mishandel word. Of hierdie oumense mishandel word in hulle eie huise of in hulle familiehuise of in sorgsentrums maak nie saak nie, dit is euwels wat die publiek dwars in die krop steek en dit is lankal tyd dat die publiek ingryp en iets daaraan doen.

Dankie weereens vir almal wat bereid was om hulle mening te lug!

Rosemarie Steers Report them to Carte Blanche also!

Desia Taylor I was assist manager in old age home this is no fall take it to the highest level close them down. Demand cctv in all rooms to monitor old people and staff. Someone will talk. Can she not tell you what happened or is she to traumatised. Take them to the highest civil court and claim. But more importent close them down

Corine Holtzhausen Why in God's Name is Ouma not with her family?????? My heart is so broken. Take care and love her. She gave you a parent, because if her you are a parent. Why is she in a 'home'' and not at home??? O my soul. Poor ouma.

Frik Fourie Daar is soms nie woorde nie ma weet julle dat ouers 2: 3 : 4 kinders kan groot maak maar van daai kinders kan nie eens vir een ouer sorg nie sterkte

Marlene Dorothy Die tannie is aangerand ek het vir jare verpleeg en na ou mensies gekyk, en n val kan dit nie doen nie, vat hulle hof toe dis n skande, meeste van vandag sy so called !verpleegsters of homecare! Personeel gee niks om nie. Maar ek hoop die wat skuldig is word eendag as hulle oud is, net so behandel.

Kay Gunn That's why I kept my mother with me she was nursed at home and loved and taken care of until she passed away. Other people don't love you ouma/mother they are doing a job some of them just don't care!

Johanna van der Merwe Hope the culprit gets prosecuted!!!! So cruel!

Erika Claasen Moet nooit ouers in ouetehuise sit.. Kyk eerder self na hul.. Hul het jare op geoffer vi hul kinders.. Ouetehuise gee ni om!

Veronica Gouws Shocking can't believe what I'm seeing Disgusting,Wonder how the other old ladies are especially those whose kids don't bother with them,so disgusted

Marlita Van Der Berg Mense probeer self Na julle ou mensies kyk
Dit is algemene ding dat hulle oumensies mishandel in hospitale en outehuise

Elmarie Graham Siestog sy lyk so verwese, hoop hulle kry die skuldige want GEEN val kan n oog so laat lyk, my hart so seer geen ouermens versien om so behandel te word, gee hulle die respek wat hul toekom

Tokkie Reinecke Keep the pressure, dont let them get away. Keep the media updated!

Jenny Mulder Teen die pryse wat ouetehuise vandag kos kan n mens n versorger kry wat tuis na ouma kan kyk. MAGTAG mense dis die mense wat lewe gegee het aan ons, hard gewerk het en dis die behandeling wat hulle nou kry. N mens se oudag moet jou goue jare wees. Nie een van my ouers het in ouetehuise gebly nie en het gesterf met die kinders by hulle. Dank die Vader. Gee die peste al hulle hel en haal ouma daar uit. Hierdie is so traumaties vir haar, dis dalk haar laaste rukkie, laat sy by haar geliefdes wees. Dis al wat die oumensie wil he. Sterkte

Riaz Rashid Your Ouma is who gave life to U... She is precious and fragile... She has nothing left to look forward to but today... Her only possessions are the love of her family!! Why do we throw old people away into homes? Besides the abuse they experience in the homes... How much more abuse do they feel when we get them out if our lives!!! Old Fragile people are the sweetest beings around and yet we look at them as a burden to us... Let's savior every moment with the old people in our lives!! They may be difficult to care for... But just think how difficult we were as babies... Yet they took care of our every need!! An old age home is a prison, the crime is old age!!! Makes me tear when I see these sweet angels summoned to a home!! Let's be more caring!!!

Letta C S Jacobsohn Gaan statestike na hoeveel oumensies word deur kinders so geslaan en besteel moenie julle oumensies dump by n versorgingsoord nie

Adéle Thiart Ek kannie glo dat die familie glo dat die oumatjie geval het nie, sys seker aangerand! Maak oop julle oe.....daar kan baie redes wees hoekom ouma nie die waarheid wil praat nie, hoop julle kom vinnig agter die waarheid en vat haar weg daar!

Daleen Roets Ooooo hulle kan bly wees dis nie Ma of Ouma wat so lyk nie! Ek keer daai plek om! Sterkte....bly om tesien jyt guts om hulle aan te vat, geen oumens of kind verdien om so behandel teword nie! Maar dis omdat hulle mense die werk gee wat onbevoeg is!!!!!!

Pierre Coetzee You sound like a woman that will take this matter all to the end. That's good I salute you, I will do the same for my mom. You must not listen to their sweet talk, take it all the way. She's very very old, what would have happened if she died after that fall. You go all the way. It doesn't matter that they fired those 2 nurses, you must sue those 2 nurses as well. They can't just walk away as if nothing has happened.

Euodia Lombard Don't leave it there girl you go as far as the law allows you. Make sure you get ALL detail hospitals, old age homes and convalecent homes like to cover up everything

Lorraine Swanepoel Chrissie dis ni n verskooning nie,jammer dan moet hulle meer werkers aanstel,die oumense bly ni vernuut nie en dit kos hulle n hele paar rand p\m.en die oumensies is daar vir n doel en dis nie asof julle die mense n guns doen nie,as julle dit nie wil doen nie,kies n ander beroep..jammer my gtoot ouma was in n tehuis,en tans bly my ouma by my sy kanie ptaat weens n beroerte het begin loop en af van die doeke,en sal ha ni in n tehuis sit nie veral nie terwyl ons daar kan wees vir haar nie,en ek weet al die oumense is nie so gelukkig nie,en maak hulle staat op julle om mooi na hulle te kyk.

Thea Van Aswegen my skoonma was ook in n tehuis gewees, die swart slange het haar so mishandel sy is kort daarna hospitaal toe en daar het sy gesterf, die arme ou tante is sleg aangerand, jammer dat die oumense in sulke plekke moet gaan bly omdat hulle nie ander plek het nie, ek is ook veronderstel om my man in n tehuis te sit omdat hy 24\7 hulp nodig het, hy is bed leend en ek en my dogter versorg hom, my dogter werk deur die dag en dan doen sy nog nagskof, om my af te los, ons doen dit uit liefde en genade van bo

Tania Stander As dai my ouma was het ek wragties al dai donerse werkers gan bliksem het met a kriketbad tot hul gesigte ok so bad gelyk het flip man di is a oumens hkm haar so verniel en har nie eers help ni

Tania Stander Jammer as ek hier uit my plek praat maar my vraag ani famielie hkm ounma ina dnse ouetehuis sit en nie self na haar omsien waar sy sekerlik beter behandeling kon kry as ek regtig kon en ek die toesteming by my famielie gehad het ek wragties liewers self na my ouma omgesien dalk het sy honderd jaar dan gemaak mense word waker jul sekerlik ni almal so besig om nie liewers self na jul ouma of oupas om te sien nie wragties man

Henrietta Rust My eerlike opinie. Hoeveel betaal mense vir hul ouers in oue te huise. Hoekom nie net die oumense invat in julle huise nie. En kry iemand wat na hulle kan kyk by jou huis bedags as albei kinders werk. Mense hulle is uit om ons oues van dae te verniel en dood te maak.

Tersia Kroucamp Sjoe sy is beslis mishandel! Ek hoop regtig iemand doen iets hieraan hoor! Dis verskriklik!

Rita Prinsloo Sy het dalk heel moontlik nie geval, maar laat val, ek het gehoor van n hele paar slegte maniere wat hulle hoerkinners met ons oumas en oupas doen sonder dat dit aangeteken word. Ek bid elke dag dat ek nie so oud raak dat ek afhanklik moet wees van n ouethuis of daai soort nie, die Vader sal my vergewe vir wat ek aan hulle sal doen.

Thys Labuschagne Nee wat ouma aangerand, ou maat gaan groot en donder hulle OP

Hilda Harvie My ma het ook so gelyk na n kamma val in n ouetehuis.Sy is 2 weke daarna oorlede en dit bly ook nogsteeds n raaisel.Die geheim le in die graf.Ek soek nogsteeds antwoorde!!!!!

Dollie Herbst Ai dit is verskriklik mag die een wat dit aan haar gedoen het betaal vir wat hul aan haar gedoen het voel so jammer vir haar en bid sy word gou beter

Deon Jacobs Hkm jou ouma in die outehuis.

Diana Fourie Many of these homes abuse elderly patients. They Must be held responsible for her wellbeing. My heart breaks seeing this

Wimpie Janse van Rensburg Chrissie, jy maak verskoning. Dit is onvergeeflik om so iets weg te praat met die twak wat jy nou doen. Ouetehuis is nie verniet nie. Daar is nog mense wat daarvan hou om met oumense te werk. Tehuise is duur en as n mens werk wat almal van ons doen om te oorleef is dit die beste uitweg om gekwalifiseerde personeel wat heeldag met hulle werk te laat omsien na hulle. Dis beter as wat hul heeldag alleen by die huis moet wees. Hoop maar vir jou , jy land nie ook eendag in n outehuis en jy word so behandel nie. Eintlik sal dit jou verdiende loon wees na so n opmerking.

Hanli Smit Don't stop, someone has to take responsibility for such a horific act. Too many horrors about the mistreatment of our grannies.

Sarah van Dyk Waarom kan ons nie na ons ouers kyk nie! Dit is so hartseer.

Anette Bouwer Easy take your elders home or is it to much

Cynthia Louw skande die arme ou mens, kyk tog asseblief self na jul geliefdes, hul verdien nie om verstoot te word of so mishandel te word nie.

Junita Zottl Vra my oor n ouetehuis???...Geen plek vir n mens Se geliefdes.. Jammer, Dan sterf ek liewer in my eie huis. Sterkte Tannie. Jammer oor Tannie Se pyn..Drukkie vir Tannie.

Petro Olivier Ai siestog mense kom dat ons die oumensies en kinders op pas

Marilyn Oosthuizen Ek wonder of dit 'n val was en nie aanranding? Ek het my Moeder belowe ek sal haar nooit na so plek toe laat gaan nie! Daar gebeur te veel sulke goed!

Pieter Van Der Merwe Kyk self mense,na jul ouers en groot ouers. Hulle is die rede hkm jul hier is,en wat julle is. Arme tannie.

Marlene Mostert GOOD HEAVENS! U are right in what u are doing....BRING THEM TO BOOK!! SHOCKING!

Patsy Hamman Sad dit is goed dat jul werking daarvan maak ma kan ha kinders ni eerder na ouma kyk ni

Natasha Taljard I would like to thank everyone. Ouma is getting better and strong. Had meeting with the home today. The directors, etc. They were very helpful. Thay have already fired the one sister andd the other one is in a hearing tomorrow. They said that no excuses can be made for the negligence by these two women and they are being dealt with. Ouma is and has been under close watch and got the medical report. The rest of the reports will be sent to us tomorrow. I am however going to find out full details on these women and I am going to have them charged with negligence via the police. I had a call from investigative news tonight. They said they will investigate and find out more about the women. They will help. As for Nazareth house, I do hope the director and all in meeting today keep working on things. As for the two sisters, You WILL NOT get away with this just by losing your job. We will have you charged with more. It's not over for you. Thank you again. Will update soon. Now need to sleep.

Karien Fourie Genade dis onmenslik ek is nou eers bly ek hst my ms en pa versorg tot die dag van hul dood. Want ek het ouetehuise besoek en dit was scary wat daar gebeur!!! K...

Wilma Kruger Neuk hul op ..sterkte

Yvonne Thomson This is really shameful I hope they get taken to task

Corna Van Wyk Vat haar uit dis tyd dat ons na ons eie ou mense kyk. Genoegis genoeg

Drieka Charles Jansen Waar is die oue/tehuis asseblief, maak die naam bekend !!!!

Mariaan Smit Ag nee julle jis!!!! mens kan sien sy is aangerand,jis nee ek haal my ma of ouma uit daar

Alex Cristopher D'Ándrea Give us the names of the nurses and leta make them bruised ......see how they feel

Stephanie Vouros This clearly appears to be made by a fist to the eye, get phorensic pathalogist to take a look and sue them ,attending to an old person is not easy, they can and will drive a person to madness due to senile dementia but to attack a 94 year old like this !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Manda Botha Ek se laat hulle by jou bly en kry n slaap in verpleegster betaal haar goed en jy kom tog huis toe al is dit laat dan weet jy mos dus elke dag wat aangaan ek en my sussie en my ma het na my ouma vir jare gekyk daar was n slaapstoel in haar kamer ons het beurte gemaak met nagdiens in die stoel by haar in kamer geslaap julle weet nie watse harde werk dit is as oumense n rug operasie gehad het nie om hulle te was en doek te ruil en bedegoed ensv nie dit vat baie krag wat jy van net die Here kan vra want dooie gewig as iemand so is,is swaar en ek en my sussie was jonk 21 en 26

Mickey Matewis Mike Ons moet nie ons ou mense in die plekke los nie. Maak 'n plan en sorg vir hulle. Die ou mense het alles vir ons opgeoffer, dis tyd dat ons hulle versorg!

Hendrik Schneider Shocking. The guilty parties must be punished.

Lazell Muller Daar gaan baie dinge aan in sekere ouetehuise. Dis tyd dat aksie geneem word teen die wat skuldig is. Ons oumensies is weerloos en verdien nie die behandeling nie.

Jakes Jacobs Nail them

Debbie Joseph My mothet was in a great retirement village. She begged me never t put her in frail care, she saw what went on. Come on guys do the rigjt thing. Get a good caregiver have your precious mom or grandmother in your home. You can make sure that they get the best care. No regrets. They deserve to hv their family around them!

Lorraine Kruger Du Plessis Goddank dis nie familie van my nie, want die k*k sal spat! Ry hulle!! Baie sterkte aan die tannie! Hoop tannie word gou beter!

Heidi Naude Maar doen ons elkeen elke dag wat ons kan vir hulle?

Drika Herbst Dankie Chrissie ek woon naby n mission en sien daagliks hoe oumas en oupas daar gelos wotd deur kinders wat geen waarde heg aan hul ouers se jarelange versorging nie .......een paar ouers kan sorg vir 4 tot 8 kinders maar nie een van daai kinders kan om sien na die ouers.......jammer ne

Adri Cox Daar is 'n spesiale hel vir hulle wat dit aan oumense doen.

Linda Botha Dit is skokkend ! My ma is ook 94 en glo my as so iets met haar moet gebeur gaan n Hele klompie mense Wat na haar moes omsien erger lyk!

Llewelyn Meyer Roer hulle en moenie opgee nie...As jy sukkel, vra net. Ons is duisende agter jou!

Ronel Botes Die oumensies is bang om te praat. My mamma was in n baie goeie tehuis, maar selfs daar het sy my gesmeek om nie kwaai met die personeel te raak nie. Soos sy gese het, ek is nie heeldag daar nie.

Cecilia Gouws Van Vuuren Ek pas my pa self op. 87jr en het nou dringend hulp nodig. Hy is op doeke en ek kry net nie betroubare mense nie. Ek wil hom nie in 'n inrigting vir verswaktes sit nie. Hy sal binne 'n maand dood wees. My hart is baie seer.

Magda Prigge Daai versorgings oord moet ondersoek word !!!!!!!!

Anne-Marie Gericke you should investigate and expose the gross negligence and abuse of your granny! We had similar incidents at Esda Home in Springs and unfortunately my grandmother passed away. We have all the photo's and notes to this day, hope the media will make people aware of the evil in old age homes?

Kosie Aucamp Ek dink dis n bleddie skande , moenie moed opgee met die ondersoek.ek dink dis aanranding..... Niks anders !

Meisie Green Dis reg gee hul gas.Dis die sout van die aarde wat so behandel woord.

Carol Bezuidenhout Hoekom sit mense hulle oumas en oupas in n oue tehuis en kyk nie self na hulle om nie? Die skuld le by die kinders wat nie die verantwoordelikdeid en ongerief wil he om na hulle ma of pa wat hulle grootgemaak het, hulleself tekort gedoen het om hulle geleerd te kry ens. Nee dis te veel moeite en ongerief. Dan word daar geskel op ouetehuise se personeel wat na hoeveel oumense moet omsien en nie dadelik kan by wees of net nie geskik is vir die werk nie.

Erna Gerber Oor my dooie liggaam sal my ma nie in n tehuis beland nie..

Nelia Coetzee Dis vreeslik, met my ma ook gebeur, val het haar heup gekraak, haar net so op vloer gelos in ouetehuis in Algoapark PE. Ons het dit ook verder gevat.

Sandra van Biljon Dit is uiters skokkend!! Hou aan tot jy die waarheid het, gaan Carte Blanche toe. Sterkte met Ouma en hou ons op hoogte.

Theresa Sargent Laat mens wonder wat dun hul da en mens betaal ten duurste vi goeie sorg vi ou mense wys jo hul steel net mens se geld en worry nix oori ou mense ni hoop ouma word gou gesond

Gail Raw Its sad that a family cannot look after their elders + place them in the hands of non caring savages. Im sorry to hear this ouma, may u be Blessed until yr time is no more

Mariaan Britz Nee nee nee man aai toggie hoe gebeur so iets aai nee dis nie n val daai nie. Ek is nou so geskok ag nee as dit my ouma was jo jo jo nie goed nie hulle sou gekak het jy moet hulle regtig aangee.

Desia Taylor Chris stem saam my maat gaan gerus daar instorm. Laat hulle bekak van vrees. Arme oumatjie moederliefie

Amanda Fouché Is reg hoe kan hulle nie na sy val iet doen om haar te help! Hoog tyd dat ons sulke mense uitwys!

Liz Fivaz The same thing happened to my dad in Outspan in Durban, he "fell" down the stairs which resulted in brain heamoridge which resulted in death and nobody knew anything! His file was lost in both Outspan and Westville hospital - I have absolutely no trust in either of these organizations! The file was located 7 months later in the hospital and we received a letter of apology from Life, but nothing from Outspan! The staff couldn't care less! They're not compassionate and they are just in it for the money! You can't blame me for being so bitter! I lost my died through sheer incompetence!

Emiel van Zweel Ek hoop jy gaan hulle goed op hulle moer laat kry. Flippen hell. Dis seker weer onbevoegde agter geblewe diere wat hul self mense wil noem. Die flippen goed moet mos altyd oral in. Skop gat boet en geen genade nie.

Cat Du Toit Neee vrekit ... Daar word baie betaal om die oumensie te versorg in die plekke en kyk wat gebeur ... Uiters swak ....

Thea Du Toit Shame defnitief het die pragtig ou tannie nie net geval nie sy is geslaan ook want jou oog en gesig kan nie net van slaan so lyk nie enige mens met verstand kan dit sien ek hoop julle vat dit verder en publiseer dit land wyd want dis gaie baie erge mishandeling!!dan vertrou ons die ouetehuise maar dis hoe dit gaan wat n skande!!

Elmarié Behr Dit is absoluut afgryslik!!! Ek bid my Pa en Ma gaan nooit na 'n aftree oord nie frown emoticon

Marie van Rensburg Ons oumensies is te bang om te praat, want hulle weet wat gebeur agter die toe deure.

Louwa Klopper Die bliksems.Vat hulle koerante toe.

Christo Venter Jammer tannie.donner hulle op

Collette Mocke Tilbury Go for it as far as we are concerned the elderly are NOT looked after properly and neglected so very much .....

Elsabe Wadlow Geen wonder mens is bang om oud te word as dit jou voorland is nie so sleg

Hannetjie Steenkamp Dit is onverskoonbaar

Amanda Ahlers Bliksemse f@kken ape,

Li Sc Ek glo ons Oumense het in party tehuise hel op aarde. Soos ook al voorheen op tv uitgewys is. Kan net vir ons Hemelse Vader vra om hulle in Sy Hande te dra....

Chris Van Wijk Waar is die tehuis? Ek dink hulle kort n besoek deur n groep besorgde mense

Anna Barkhuizen Bonthuys Hierdie oumatjie het defnitief nie geval nie...duidelik soos daglig is sy aangerand...hoekom is die 2 personeellede weg...want hulle het haar aangerand en is die ouetehuis bang hulle gaan onder vra word...maak n saak teen die personeel...die persoon wat hul senior is en teen die ouetehuis

Carol Engelbrecht Waar is die ouetehuis? Vrou neuk hulle op laat hulle daai in pad steek! Dt is hoe daar na ons mense gekyk word?

Ingrid van Wyngaard Don't stop until you get to the bottom of this. Make sure you get video footage of the area where this happened.

Cherize Aggenbach Miskien moet mense ophou slapgat wees en self na hulle ouers kyk. My hell, hulle het dit tenminste 21 jaar lank gedoen vir jou! En as jy nie kan nie, kry n WIT verpleegster vir wanneer jy besig is. Ouetehuise is vieslike plekke!

Gabriel Hartzenberg Ek het persoonlik die mishandeling van bejaardes in 2000 op Carte Blanche laat plaas. Niks het verander nie Hulle gaan net voort tenspyte van vele versoeke dat kameras geplaas word.Nehawo het my tereg gewys dat dit inbreuk maak op die verpleegster se regte.Ek het verskeie gesprekke gehad met o.a Minister Skewiya , Dept van Welsyn .Human rights Comm Tom Manthata. Ek het n oproep ontvang van n swartman wat gese het 'This generation is resposible for our lack of education and the poverty of the blacks. Nothing much we can do about that now ,but our daughters will wait for them when they come to the Frail care Homes" Om jou ouers na n tehuis toe te stuur kan jy net sowel jou ouers afskryf. Al raad wat ek het is sorg self vir hulle.Maak n plan .Dit sal nie verander nie.Die verpleegster sal dalk ontslaan word .Maar haar ander kolegas of n verpleegster by die nuwe fasiliteit sal oorneem waar die vorige een opgehou het.Die storie loop baie gou.Die ou mens gaan gestraf word omdat sy of haar mense gkla het.

Reinette Barnard Daai versorger kan nou maar skuil agter die storie dat sy nie goed opgelei was nie, maar "omgee" vir ou mense is nou wraggies nie iets wat jy geleer moet word nie, dis 'n ingebore iets van binne. Ons weet meeste van hul word soos barbare grootgemaak maar as jy versorger wil wees, moet jy omgee vir jou pasiente. As dit darem my Ma was daai......

Louise Prinsloo Arme vrou wat dit moes aanskou hoe pynlik was dit nie vir haar nie!!! Eks jammeer ek sou my nie kon inhou as dit met my moedertjie moes gebeur het nie!! Sou seker maar in die tronk moes gaan sit het want ek sou haar verpletter het!!!

Amanda Brand Die wit ras is die enigste ras wat nie na hulle eie omsien as hulle oud word nie. Meskien iets om oor te dink...

Cherize Aggenbach Nee ina, maar ek het n ouma. En ons sal haar nooit in n ouetehuis sit nie. smile emoticon al moet ons beurte maak om na haar te kyk. Want ons sal haar nie in die sorg sit van daai goed nie! Selfde geld vir my ma wanneer sy oud is. Al het ek niks, sal ek nogsteeds alles wat ek het opgee soos wat sy vir my doen.

Cherize Aggenbach Dis mos hoekom ek se? Kry vir jou n persoonlike wit verpleegster. Hulle is nie so duur nie en daars 1000des van hulle wat enige iets sal gee vir werk. As jy gaan betaal vir n ouetehuis kan jy net sowel betaal vir iemand privaat.

Valerie Kleynhans Lottering Dis die rede hoekom ek n dagsorg wil begin vir ons bejaardes. Ek kan 4 inneem, van 8-5. Ek bly nie in n masion nie, maar ek het oorgenoeg liefde en passie vir ons oumense. Ek het geen "teerpale" wat vir my werk nie. Ek doen als self. As daar iemand is wat die kans wil vat met my, inbox my asb. Ek het verwysings en n goeie getuigskrif. En ek sal die ekstra myl stap.

Wilma De Klerk Smith Sy moet aangekla word vir poging tot moord die stuk gemors, wie de hel doen enige so iets aan 'n weerlose ou mensie, en dan werk die ding as versorger en ontvang betaling daarvoor, weer verskoning sy nie opgelei daarvoor, watter boere bollie vir haar wrede optrede, smyt die gemors in 'n tronksel met rotte wat die ding stadig opvreet. Hoop die tannietjie se kinders veg haar en te huis in die hoogste hof

Alta Van Rooyen Dees dae se wit jong verpleersters is maar net soos die swartes gee nie om solank hulle 'n salaris trek het met my eie oê geien dit is regtig skokend.

De Jager Sandra Nee wt solank ek leef en my ma leef sal ek ha versorg en kla. Ek sal ha nooit vi die haaie voer nie. Dis ma my siening. My ma bly tans by my en so sal dt bly.

Amanda En Gawie Neethling Dit gan nie oor wit of swart nie. Ek eas jare 'n verpleegkundige. Dit gaan hier oor jou passie vir jou werk en respek en trots op wat jy doen om jou medemens te help

Elsa Nortje Dki aan die dame se kinders wat wel genoeg vir haar omgee om n kamera te laat installeer. Doen gerus n opname van hoeveel wit kinders is daar wat hulle ouers totaal en al verwerp, julle gaan verbaas wees

Marilda Boonzaaier Schoombee Dit is skreiend en skandalig dat ons ouetehuise en versorgingssorg so agteruit gegaan het, omdat die regering nie n duit vir hul omgee nie......ek wil weghardloop.....maar God slaap nie.....!

Belinda Ernst Kies Ons ouers het ons in die lewe gebring, groot gemaak en opgevoed
Dis n kind se voorreg om jouers op hul oudag te versorg, hulle het soveel meer opgeoffer vir jou as hul kind.

Annamarie Olivier Nee wat ek kyk maar ierder self na my ma want sy is ook besig om vergeet agtig te raak en sy 82 voor ek haar in ` `n ouetehuis sit.Het al baie dinge gehoor oor so `n plek.Sy was al die jare vir ons as kinders daar en hoekom nou in `n plek gaan sit waar hulle so behandel word .Nee dankie vir my.

Petro van Zyl Dis sulke tye wat ek met n goeie en lekker hart kan se dat ek en my ousus om die beurt na ons Moeder omsien wat 80 is en Altzheimers het. Dit is nie aldag maklik of lekker om jou Moeder so te sien nie maar ten minste is ons daar vir haar tot sy nie meer daar gaan wees nie. Ek hoop en bid sy sal nog lank vir ons gespaar bly al is dit hoe moeilik.

Pikkie Van der Mescht Ek wil net se Dankie Liewe Heer dat ek na my ma kon kyk tot die dag van haar dood en nou het ek die voorreg om na my pa te kan kyk. Dankie Liewe Heer vir sulke wonderlike ouers wat U vir my gegee het eks onbeskryflik lief vir hul, en sal dit as ek kon weer doen net beter en beter.

Johanna Swart Dit is hoekom ek al die tyd geweier het dat my Ma na 'n tehuis gaan. Ek dank die Here dat ek die krag en voorreg gehad het om haar te versorg tot die end. Ek wonder net hoe sal dit vir daai versorger gevoel het as dit haar ma was wat so mishandel is. As sy vir haar ouer lief is sal sy dalk meer respek gehad het vir ander. As iemand siniel is gee dit jou geen reg om hom disrespekvol te behandel nie. Mag daar eendag vir jou genade wees.

Anita Elize Dekker dis omdat dit ni opgeleide staf is nie hierdie is n careworker hulle leer 3 maande net di basiese verpleging voorheen was hul n domestick worker hulle het huis skoon gemaak hul opleiding is net n pasient droog maak dalk voer of op help gooi die bliksems uit di hospitale en ouetehuise en laat ons wat weet hoe hierdie mense versorg maar oral gaan dit so ek werk ook in n ouetehuis ons oud verpleegsters kry ni meer werk in n hospitaal nie

Marie Jooste Ek is meer as 20jr terug vertel ek maak moeilikheid omdat ek gesien het hoe ou mense geslaan word by ouetehuis en ek het die TV op wit kanaal gesit nadat die swart verpleegsters dit elke keer op hulle kanale gesit het.
Die ander ou tannie het onlangs vir n vriendin gese sy het net een trui oor en sy is te bang om dit uit te trek, want dan is dit gesteel. Sy bly in Gauteng in die ouetehuis.

Minnie Venter Ek het my kinders gewaarsku.. Hulle mag nie my in so 'n sentrum sit nie!! Ek sal hulle onteien... Indien ek so versleg dat ek heeltyd hulp moet kry, sal ek eerder aansoek doen vir die reg om selfdood toe te pas. frown emoticon

Jenny de Klerk Dan of ek seniel of wat ook al sal in my huis oud word geen persoon sal durf waag om aan my te raak nie sterf eerder in my huis as onder daai hande gehanteer te word

Aletta Stander Ek verpleeg in n privaat hospitaal. Werk mt bejaardes mt die grootste liefde. Dis my droom om by n ouetehuis te werk. Maar ek kan nie my salaris met die helfte laat val nie. Wat se ek nou eindlik? Dat daardie versorgingsoorde/ouetehuise die minimum lone betaal en dus die swakste werkers kry. Hul werk nt vir wins. Selfs in privaat hospitale is die minimum personeel. Sodat hul kan wins maak. Mediese wereld en verpleging is lankal nie meer die eerbare beroepe nie. Nog n vraag: as die dame dan so welaf is en soveel geld betaal vir moeder se versorging waarom kry sy nie n verpleegster en laat moeder tuisgaan by haar huis nie? Of is moede n pyn vir haar?

Aletta Stander In die hospitaal waar ek werk, privaat, is nou paar maande trug n suster afbetaal. Sy ht n ou dame geruk en pluk en verskree. Twee verpleegsters ht haar verkla.

Marianna Hall De Koker Oh man,hier gaan ons alweer!!!! Black and white!!! Ek is in verpleging! Het julle ENIGE idee hoeveel blanke mense rand oumense aan en loop en spog daarmee!! Dan is dit bruin en swart wat mt liefde en geduld na mense omsien. Kan ons asb ophou "label". Baie witmense hou vir hulle so "Holier than Thou". Jy sal jou verbaas,watter "netjiese,ordentlike,liefdevolle wit versorgers,rand oumense aan en enige ander persoon,wat nie vir hulself kan praat. Ek is gatvol daarvoor,dat mense so almal oor een kam geskeer word!!!! En nou kan julle maar histeries raak.

Esmé Grobler Hierdie dinge gebeur omdat dit te maklik is om ou mense in n inrigting te gooi. Die Bybel se dit is ons kinders se plig om na ons ouers te kyk. As jy die geld het om jou ouer in n inrigting te sit hoekom huur jy nie n permanente verpleegster en hou haar by die huis nie

Tienecke Heleez Degenaar TROTS op jou Carte Blanch dankie dat jul gaan uitsaai. Mense ek sit en huil want my skma was ook so mishandel en geslaan in ouetehuis.Sterkte gee haa n drukkie ken haar nie net die foto is skokkend.

Sharon van Heerden hoekom versorg meeste van ons nie ons ouers?want ons jaag na geld en luukse en laat hulle oor aan die gebade van vreemdes anderkleuriges.dis n skande!in die ou dae het ouers by die kinders gebly tot hulle afterf in liefde en veiligheid.ek gee nie om wie jy is nie.as jou ma of pa in so n plek is is jy vir my die laagste vlak van menswees...ekt my eie ma gehelp tot die dag van haar afsterwe.sy was sieklik.die van julle wat nie wil God se wil doen en geld najaag julle geld god gaan julle nie kan help...het ons volk slapgat slegte mense geword??wat gaan aan!!!

Corné Van Rhyn Hanekom My ma sal nooit n ouetehuis sien ni ni een van my ouers ni ook ni my ouma ni al moet ek myself dood werk om vi hule te sorg

Amanda Steyn Mansfield Die mense in beheer van die ouetehuise moet ook verantwoordelik gehou word. Daar is geen manier dat sulke walglike gedrag plaas vind sonder dat ander in die tehuise daarvan bewus is nie. Die hele klomp van hulle van die matrone af tot by die mense wat die water en kos bedien moet skuld hieraan dra. Dit is so verskriklik hartseer.

Yvonne Vd Merwe Hendrikse A couple of years ago Carte Blanche also had on their programme about an Old Age Home in Toti where the same thing was happening....

Bertha Wiese Daar is baie ouetehuise waar sulke dinge gebeur

Stefanie Conradie Ek het albei my skoonouers self opgepas hulle was terminaal en ja dit is n baie swaar juk jy word vir alles wat verkeerd loop beskuldig maar om so persoon rond te ruk aan te rand daar is nie woorde daarvoor nie al wat hulle wil he is aanvaarding en in respek heen te gaan is dit nie n reg nie, tyd dat ons kinders ons plig teen oor ons ouers nakom en nie vir mense te gee wat net geld wil maak daaruit nie

Ina Botha Ek se weer hou jul ouers by julle en kry n wit vrou om na haar te kyk, haar geld is haar geld Dis n skande en gaan eendag voor die Skepper moet verskyn

Cherize Aggenbach En dis hoekom jy eerder die geld wat jy gebruik op n ouetehuis spandeer op n privaat wit verpleegster...

Karin van Niekerk Die regering gaan ook nie meer vir ouetehuise subsidie gee nie!!

Deirdre Nel SLUIT DIE TEHUIS.WAAR WAS BESTUUR EN HOEKOM WORD DIE KAMERS NIE GEMONITOR NIE.

Estelle Kruger van Wyk Nou wonder ek hoeveel van ons brose ou mensies was nie al aangerand en vermoor in ouetehuise en die familie weet nie eers wat gebeur het nie!!!

Marina van Aswegen Ek het my hart uit gehuil vanaand! Soos nog nooit tevore nie! My moeder is minder as drie maande gelede oorlede. Sy het in 'n ouetehuis gewoon! Ek het self op iets afgekom wat die grond onder my voete uitgeruk het! Ek het aangedring op alle hulpmiddels wat ek kon kry, ek het gepraat, gedreig ens! Eerstens, Ek glo hier moet na die bestuur van so 'n versorgingsoord gekyk word, dan na die verpleeg personeel, hier praat ek van die welsynswerkers, die matrone en die personeel wat sy aanstel! Moet ook nie enige verpleegster in diens neem nie, hulle kan nie in drie maande se tyd opgelei word om mense met Dementia of Alzheimer's te versorg nie. Ek het so een toevallig indiens geneem as huiswerkers. Sy het heelwat te vertelle gehad maar heelaas ook glad nie betroubaar gewees nie. Was net in die "caring job" om te kyk,hoeveel sy daar uit kon vat! Dieselfde het in my huis gebeur. Dit was bitter om by my moeder te staan toe sy haar laaste asem uitblaas maar, en ek is jammer om dit te se, maar terselfdertyd ongelooflike verligting dat sy nie meer daar is om so mishandel te word nie! Dit is iets wat ek nie kan glo dat mense se hulle is ouers word goed versorg nie! Gaan kyk mooi en let op na alles. Iemand het vroeer op hier gepraat van hoe gelukkig hy met sy ouer se versorging by 'n sekere plattelandse dorp. Die teendeel kan vir jou gewys word ook! Iemand anders het gese dat die kinders die opdrag gekry dat sou dit sulke tyd word hulle haar moet toe laat om self dood toe te pas, ek voel dieselfde!

Gerda van Zyl Ek is so ontsteld. Wonder net met hoeveel ander gebeur dit waarvan mens nooit sal weet nie

Arnold de Beer Samel geld in, en gee dit vir Sunette om 'n ouetehuis op Kleinvallei te bou. Sy is met verskeie projekte daar besig. Goede blix mense, julle wat nog ouers het kan mos plan sien dat hulle goed versorg word.

Helena Van Zyl Daarom bly my ma hier op my perseel. Dit is nie altyd maklik nie.

As ek haar kind was het ek self met daai "ding" afgereken.

Ek het 2jr terug Helen Joseph op sy kop gekeer, matrone, sekuriteitswag en al. Volgende dag is my ma elke 15min besoek, gebedwas en die hele toetie...

Yvonne Nagel Skokkend!!! Dis hoekom ek kyk self na my bejaarde moeder. Sy het my groot gemaak vir seker kan ek nou na haar kyk en die beste gee vir al die nagte wat sy nagdiens gewerk het om my die beste te gee. Ek sal daai merda met my kaal hande vermoor as dit my ma was.

Veronica Jooste Wat n skande en mens kan maak wat jy wil as jy nie bewyse het soos op die kamera nie is hul onskuldig ek het gesien in staats ouertehuise en as mens iets se word mens nie weer toegelaat daar nie en hul raak ongeskik en het vir oumense lekkernye ga uit deel

Ria Keyter Ek het jare terug in n ouetehuis verpleeg mense julle wil nie weet hoe word die oumense behandel nie dit het my hart gebreek hoe sal hulle oumas of oupas voel as ons dit aan hulle mense doen

Piet Van Zyl Ek weet net nie hoekom die tegnologie nie gebruik word om elke vertrek te monitor behoort n vereiste te wees as ek reg verstaan het die stomme vrou veertig duisend rand n maand betaal om so gemors te word as ek haar familie was het ek daai donderse plek afgebrand

Mark Alexander Meestal blankes stuur hulle ouers na oue te huise daar is n n handtjie vol ander kleuriges in oue te huise . ons kyk maar na ons ouers vir daai laaste paar jare .

Esme Steenkamp Vandag kan ek met alle eerlikheid se dat ek die voorreg gehad het om na my moeder om te sien en te versorg. Sy is sterwend deur n ambulans na n hospitaal geneem. Op hierdie blad is daar soveel mense wat ek dink werkloos is wat dit sal waardeer om na oumensies om te sien en dan kry hulle ook die liefde en vertroeteling en ek glo dat die geldelike uitgawe ook drasties minder sal wees as om jou ouers in n (ryk) tehuis vir bejaardes te gaan plaas of is die ouers deesdae n las of n verleentheid!

Magda Nel Ek het self by n ouetehuis afgelos en was die enigste blanke en moes sien hoe hulle oumensies behandel en toe ek dit rapporteer word ek gese dat hulle my nie meer nodig het nie, Dit is skokkend hoe hulle behandel word. As daar iemand is wat hulp nodig het met die versorging van hulle pa of ma. Kontak my asb.

Hettie Botha EN IN HOEVEEL OUETE HUISE GAAN DIT SO WAT NIE MELDING GEMAAK WORD NIE, dis afgryslik, die mense betaal baie om in ouete huise in te woon

Rozanne Pretorius Skuus vir my woorde maar ek sal daai verpleegster op vok dat sy ook so kan lei soos daai tannie. Hulle is veronderstel om na ons ou mensies om te sien en dis wat gebeur in die outehuise. Hoop sy word gefire.

Retha Lombard Waarom versorg ons nie ons eie ouers nie? My hart breek om te dink wat my ouers prysgegee het vir my, die liefde, beskerming en versorging. Daarom sal ek enige iets doen om hulle gemaklik te maak en omvou met my liefde, geld kan dit nie doen nie

Elize Claassen Hierdie gevalle kom ooral voor glo my hulle vat die die oumensies se hele pensioen en hulle het nie ervare sister of gewkalifiseerde sisters nie en nou wat gaan nou met die madam gebeur sit n ysterpen deur haar kop die gemors

Hetti De Beer Gebeur gereeld, hierdie was gelukkig op kamara!

Yvonne Puren Dit gebeur orals in die oue tehuise as die ou mense kla word hulle nog slegter behandel

Koos Dorfling Wel as n mens hoeveel geld dit kos om n bejaarde in die ouetehuis te sit is dit belaglike verskonings dat hulle onopgeluide mens gebruik om na die bejaardes te kyk

Leeana Wilkins Ja ons bejaardes vrees die dag wat ons moet na 'n verswakte eenheid gaan, mens hoor al hoe meer van sulke gevalle

Japie Kamminga Goeie vermoede dat dit ook al met ons ouders gebeur het

Wilma Anderson Blanke mense b
Mishandel oumense ook en dit get met my my in Delmas gebeur tot ek dit met die bestuur opgeneem het. Die witmense is ook vals.

Marie Odendaal Frans Verster Sasolburg se ouetehuis het my ma VERNIEL! Kyk bietjie dieper!!!

Janet Terreblanche Wonder waars die kinders!hoekom kan synie haar eie moeder verpleeg nie !dis n skande om te dink dat sy al haar jare na haar kinders omgesien het en nou is sy n las hoop nie dit gebeur eendag met my nie !!


Shirley Meyer Le Roux en so gaan dit in die meeste tehuise!

Ria Van Wyk Horak Dankie Heer vir die krag wat U ons gegee het om self na ons ouers om te sien,tot U hul kom haal het.Hierdie storie is maar net een van die baie.n Tannie wat op ons dorp bly en in die ouetehuis is het my ook vertel,hoe haar hare gewas word met baie warm water,gelukkig het sy iets daar ontrent gedoen.Jy wat oumense mishandel en seermaak,jy gaan ook oud word,hoop hulle doen dieselfde met jou.

Elna Malan My ma is ook 84 en in n "prestige" aftree oord met 24/7 tuisversorging, waarvan die een haar ook stamp en stoot en seermaak. Daar word selfs op haar geskree en gevloek. Nou wat nou. Niemand glo dit nie en wil ook niks daarvan hoor nie

Andries Abraham Röntgen Dit is hoekom ons ons ouers self opgepas het tot hulle ni meer daar was ni. En dit raak al hoe erger in al di plekke

Sunette Engelbrecht Dit n skande regtig ek begeer my moeder vandag sal nooit haar in so n plek gesit het nie ma dit waar wat hul se een ma kan na twintig kinders kyk ma nie een van dai twintig kan na een moeder kyk nie SKANDE!!!!!!!!!!!!!!!

Zelia De Sousa Theron Ek het na my ma self gekyk met die hulp van my bediende......en vandag is ek baie bly daaroor.

Fritz Botha Hul Moët die eienaar op fok want hy maak net geld uit die ou mense en worry nie

Sarie Cleo Britz Ouetehuise is strafkampe

Tersia Brand Aletta dis op Carte Blanche, kanaal 101 Mnet Die program begin 19:00... Dit is afgryslik en onaanvaarbaar, dat in n tehuis waar siek en weerlose oumensies ten duurste woon, om deur barbare met geen opleiding so verniel te word! Hoop die gemors word toegesluit en dat die tehuis vervolg sal word!!

Diana Adelaide Wagner Munden Dit is nou JOU beurt om na jou ouers om te sien!!!! Honour your Father and your Mother and your days will be prolonged......!!!!! Kom nou mense hul tydjie is kort gee hulle 'n bietjie liefde en goeie versorging, 'n roompie, 'n poeiertjie ens dan kan julle ook lekker slaap.... heart emoticon

Valerie Strydom Skokkend!!!!!!

Morne Coetzee Wonder net hoeveel word nog mishandel

Lucia Kieser Coetzee En dis hoekom ek GEEN ouetehuis vertrou nie. Nee dankie my moedertjie sal ook nie daar bly nie, nie solank ek asem haal nie.