Die
MISHANDELING VAN OUMENSE projek is gereed om die Facebook Groepe op groot skaal
te penetreer en te adverteer. Daar bestaan reeds honderde groepe in Suid Afrika
en die geregistreerde gebruikers moet sekerlik in die hoë duisende, indien nie
in die miljoene, beloop. Die krag van hierdie sosiale media platvorm moet nooit
onderskat word nie!
Vir
die gebruik van Facebook in Suid Afrika kon ek net statistieke tot einde 2012
bekom en word hieronder weergegee. Met die syfers vir die laaste 3 jaar wat nie
deel uitmaak van die statistieke nie, kan
onderstaande syfers moontlik verdubbel.
- Facebook is the world’s largest Social networking platform with over 1 Billion registered members globally.
- Time Spent per month per person: 7 hours 45 mins
- 1 out of every 7 minutes online is spent on Facebook
- The average user has 130 friends
- 800 million updates every day
- More than 6,1 Million South Africans are on Facebook
- Facebook is South Africa’s fastest growing social network with over 100,000 new members registering each month.
- The proportion of urban adults using Facebook is a little less than double rural users - but rural users are now at the level where urban users were 18 months ago, having officially crossed the urban-rural divide.
- 5,2 Million Mobile Users and 3,2 Million Smartphone users in SA
- 50/50 Male/Female Split
- 2,8 Million are over 18 years of age
- 1,3 Million+ Johannesburg | 960K Cape Town | 840k Pretoria | 550k Durban